Concordia o-10 se krieketspan maak geskiedenis

Skoolhoof en afrigter, Christo Lodder saam met sy trotse o-10 krieketspan. Agter (van links): Meyer Erasmus, Rynard Aucamp en Deveroux Weideman. Middel: Adriaan van Wyk, Dylan van Aswegen, Hanro Wessels, Leem Green en Hein Oelofse. Voor: Dian Prinsloo, Brendan Kruger, Walter Green en Christofell Greyling.

Hierdie span is ook die afgelope twee jaar onoorwonne.

Hulle dring deur na die semi-finale van die ‘Easterns’ krieket kampioenskappe wat in Oktober plaasvind.

Dit is die eerste keer in die skool se geskiedenis dat ’n o-10 krieketspan so ver gevorder het.

  AUTHOR
Ischke de Jager
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

African Reporter
Benoni City Times
Boksburg Advertiser
Brakpan Herald
Germiston City News
Springs Advertiser
Tembisan


Your details:


Your friends: