Westwood se puik redenaars

Graad Ses (van links): Tayla Mülder, Ewan Wessels en Simoné Gerber. Afwesig: Eben Pretorius.

Ten spyte van die feit dat hulle as ‘n klein skool teen vele groter skole deelgeneem het, tree hulle as wenners uit die stryd. Nie alleen was hulle die algehele wenners nie, maar wen ook die spanredenaarsafdeling.

Laerskool Westwood is een van die min skole in Boksburg wat spanredenaars aanbied en op hoë vlak daaraan deelneem.

  AUTHOR
Lana O’Neill
Assistant Editor

Latest News

COMMENTS

Top