Concordia vereer hul presteerders

Die volgende leerlinge het as volg presteer (agter, van links): Carien van Krieken, Graad Drie (balkies vir landloop en atletiek), Zhanteze Weingartz, Graad Ses (balkie vir atletiek) en Sanita Mkhwanazi, Graad Ses (balkie vir atletiek). Voor: Bernard van Krieken, Graad Vyf (balkie vir atletiek), Corlize Stotz, Graad Sewe (half ere-kleure vir atletiek), Rebecca Mkhwanazi, Graad Drie (balkie vir atletiek) en Marli van Krieken, Graad Sewe (erebalkie vir netbal en balkie vir atletiek).

Die Winter-eretoekenings het op 31 Augustus plaasgevind.

Die leerlinge het op die volgende gebiede presteer: atletiek, perdry, netbal, rugby, landloop, interlaer dirigente en pom-poms.

 

  AUTHOR
Ischke de Jager
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top