Concordia se netbalspelers blink uit

Die Laerskool Concordia Oopspan het die Laerskool Oosterkruin geklop. Hier te sien is die oopspan. Agter: Kayla Branders, Danielle Vorster, Marli van Krieken, Marianka Jansen (afrigter), Alecia Vermaak, Fransisca de Wet en Michelle Vorster. Voor: Lorinda Duvenhage, Ezette Blignaut (hulp-afrigter) en Anandi Strydom.

Die netbaltoernooi vind jaarliks plaas in Ekhurhuleni streek.

Die wenners van die dag het deurgedring na die finale wat op 12 Junie plaasgevind het.

Daarna vind die Gauteng Champs-reeks te Krugersdorp High School plaas.

Die Laerskool Concordia Oopspan het die Laerskool Oosterkruin gewen met ’n telling van 15-4 en het dus vir die volgende rondte gekwalifiseer.

  AUTHOR
Ischke de Jager
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top