‘n Fees van kleur by Laerskool Westwood

Laerskool Westwood het hul kwartaal afgesluit met 'n heerlike kleurfees. Hierdie Graad twee-klassie lyk dolgelukkig om hul vakansie op 'n kleurvolle noot te begin.

Nie alleenlik het die leerlinge hulle geniet nie, maar die onderwysers het met oorgawe deelgeneem.

  AUTHOR
Maile Matsimela

Latest News

COMMENTS

Top