Skoolloopbaan begin vir dapper en braaf Graad Een leerlinge

Ongeveer 120 graad eentjies het hul skool loopbaan by Laerskool Witfield afgeskop. Hierdie jaar het die skool twee Afrikaanse en twee Engelse Graad Een klasse. Hier te sien (van links) is Beloved Tapera, Layla Touwen, Tatym Alberts, Mwadi Linza, Ethen Herbst, Tristan Bottman en Cayrah Moonsamy.

Vir party was dit effens oorweldigend om dié reis aan te pak maar vir ander was dit ‘n dag van groot pret, lag en opgewondenheid.

Besoek gerus die fotogalery om fotos te sien van die Graad Een leerlinge se eerste dag by die drie genoemde skole:

 Laerskool Witfield slaggereed vir Graad Een

Laerskool Concordia se dapper Graad Een leerlinge

Laerskool Goudrand verwelkom Graad Eentjies

 

Latest News

COMMENTS

Top