Schools

Redenaars vorder goed by Corries

Die Laerskool Concordia het hul eerste uitdunne van die jaar vir die Afrikaanse Redenaars op Woensdag, 15 Maart, gehou.

Jansen kuier by Concordia, Oosterkruin

Die Hoërskool Dr EG Jansen se leiers het onlangs oë gaan wys by Laerskool Oosterkruin om hul atlete geluk te wens met hul Interlaer wen hierdie jaar.

Woord en Lewe bid vir Jansieraad

Die Jansieraad was saam met ander skole se leiers uitgenooi na ’n diens by die Woord en Lewe auditorium, in Sunward Park.

Jansen eerste rugbyspan aangekondig

Die Hoërskool Dr EG Jansen het ’n “capping” aand gehad op Donderdag, 2 Maart, en die eerste rugbyspan ook aangekondig.

benonicitytimesbrakpanheraldspringsadvertiserafricanreportergetit looklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top