Redenaars praat dit uit by Laerskool Westwood

Drie van Laerskool Westwood se redenaars wat deurdring na die semi-finale is Ewan Wessels, Tayla Mulder en Luan Clark.

Dertig skole het hier deelgeneem met 313 redenaars wat sake moes uitpraat.

Die tema van die dag was “‘n redenaar het altyd die troefkaart want hul praat die toekoms oop”.

Hier te sien is Nikita Cameron en Mieke Haasbroek, twee trotse Westwood-redenaartjies, opgewonde oor die deelname wat voorlê.

Die semi-finale ronde word op 9 Junie weereens by Laerskool Westwood aangebied.

Tydens hierdie uitdunronde sal die twintig beste redenaars uit die laerskole sowel as hoërskole afdeling deelneem.

  AUTHOR
Riaan Engelbrecht
Editor

find your
dream home

looking for an
affordable
apartment

List your Property

It's easy in only three
simple steps...

find professional
services in
your area

Locate a business
operating in
your area

List your Business

Want more customers? They're online right now, searching for businesses like yours. Place your ad now...

Latest News

COMMENTS

benonicitytimesbrakpanheraldspringsadvertiserafricanreportergetit looklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top